Diensplig by Anelia Heese [AFR](.PDF)
File Size: 1.41 MB
Diensplig- Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese
Requirements: .PDF reader | 1.41 MB
Overview: Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe.
Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand ’n makker verloor het, hoe sommige “terrie-ore” versamel het, oor patrollies in die townships, en die interne stryd wat dikwels agterna gevolg het.
Genre: Non-Fiction > Biographies & Memoirs

Free Download links: